Vryheid, KwaZulu-Natal

Vryheid
Kerkstr by Presidentstr, Vryheid
Kerkstr by Presidentstr, Vryheid
Vryheid is in KwaZulu-Natal
Vryheid
Vryheid
 Vryheid se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 27°46′01″S 30°48′00″O / 27.76694°S 30.80000°O / -27.76694; 30.80000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikZululand
MunisipaliteitAbaqulusi
Stigting1884[1]
Oppervlak
 • Totaal48,71 km2 (18,81 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal47 365
 • Digtheid972/km2 (2 520/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense12.1%
 • Indiërs/Asiërs1.3%
 • Bruin mense1.7%
 • Swart mense84.5%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Zoeloe 79.8%
 • Afrikaans 10.2%
 • Engels 6.2%
 • Ander 3.7%
Poskode (strate)
3100
Poskode (posbusse)
3100
Skakelkode034

Vryheid is 'n dorp in noordelike KwaZulu-Natal. Die grootste bedrywighede in die area is beesboerdery en die myn van steenkool. Die dorp is die grootste in die Zululand-distriksmunisipaliteit en is ook die setel van die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit.

Die NG Kerk in Vryheid
  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 15 Januarie 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Vryheid". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy